Tuesday, March 23, 2010

KKNK toer wat dink julle?

Hallo SWARRAS!
Ons beplan 'n KKNK toer saam Irene vanaf die 1-4 April as ons per bus ry sal ons 'n bedrag van R317 kos, vervoer,ete per dag,verblyf word ingesluit.
MAAR as ons met eie vervoer ry sal dit baie goedkoper wees.
wat dink julle BUS OF SELF?

2 comments:

  1. Kies vir jou 'n profile as anonymous of 'n naam dan comment jy...

    ReplyDelete